MONDAY, APRIL 24, 2017
Font Size
Get the Flash Player to see this rotator.

Gert Vlok Nel – Hillside lullaby

droom van my&laat my vry vannag
droom van my&laat my vry vannag
droom van my&laat my vry vannag….


Gert Vlok Nel – Hillside lullaby
Video is hosted on:Youtube.

Gert Vlok Nel is ‘n Suid Afrikaanse musikant en digter.
Hy het een digbundel gepubliseer en een CD uitgereik wat hom bekend gemaak het.
Om te lewe is onnatuurlik bestaan uit persoonlike, aangrypende gedigte, waarvoor hy die Ingrid Jonker Prys ontvang.
Etienne van Heerden beskou Gert Vlok Nel “as een van ons grootste talente”.
Om te lewe is onnatuurlik word gevolg deur die CD, Beaufort Wes se Beautiful Woorde.
Dit is ‘n autobiografiese skets en hy het ‘n vertoning met gedigte, liedjies en visuele material regoor Suid-Afrika opgevoer.
Hy word deur sommige mense vergelyk met Bob Dylan en ook Koos du Plessis.
Gert Vlok Nel skryf liedjies met spookagtige amper hipnotiese kwaliteit, besonder inoverend vir Suid Afrikaans.

ek bly hier in die dorp waar die treine fluit
& die sjanters nag na nag die treine op
spore skuif
& ek is heel allright
onthou die dag toe jy by my sou bly…
hoe het ons storie toe verder verloop?
Treine wat sjant, treine wat bly
treine wat altyd hier in kringe ry.
droom van my&laat my vry vannag
droom van my&laat my vry vannag
droom van my&laat my vry vannag
vanoggend vroeg was daar ‘n harde slag
onder by die kant van die railwaybrug
maar als was heel allright
dit is net dat ek so na jou verlang
& in die meantime maak alles my bang
al my woorde lê leeg in my hand
want my hart slaap by jou waar die treine
sjant.
droom van my&laat my vry vannag
droom van my&laat my vry vannag
droom van my&laat my vry vannag

Related posts:

Tags:  ,

Leave a Reply


Rate this post:
1 Star2 Stars3 Stars4 Stars5 Stars (1 votes, average: 5.00 out of 5)
Loading...Loading...
More More

Other things to explore

Travel site
Head over to Mazalien.com
About Aliens
Head over to Alienmania.org
Leave a message
Sign the guestbook

Other things to explore

Explore statistics
Site statistics
Find older posts
Site Archives
Read older comments
Site comments

Users Online

Enter your email address to subscribe to this blog and receive notifications of new posts by email.

Join 6 other subscribers

Ratings

Views

Search this site

Site Stats

  • Total Stats
    • 1 Author
    • 950 Posts
    • 534 Tags
    • 2,151 Comments
    • 231 Comment Posters
    • 7 Links
    • 34 Post Categories
    • 2 Link Categories

This site is secured for malware…!

About

Disclaimer

Quote

  • "The most beautiful thing we can experience is the mysterious. It's the source of all true art and science. He to whom this emotion is a stranger, who can no longer wonder and stand rapt in awe, is as good as dead."
    ~ Albert Einstein (1930)."
  • "There are more things in heaven and earth, Horatio, than are dreamt of in your philosophy.
    ~ William Shakespeare, Hamlet."

Login Form

%d bloggers like this: